Leer n vaardigheid aan wat jou kind vir die res van hul lewe kan gebruik.
Bou selfvetroue en leer hoe om mekaar te respekteer.
Die Sokkie dans stappies wat ons in die 2 ure kursus gaan doen is:
Daar sal verversings by die skool se snoepie te koop wees.
Sleg R190 per kind